- Die Linux Mint gemeenskap is een van die bestes op die Internet. Ons gebruikers verskaf meeste van ons fondse, idees, kunswerke en soms ook bronkode.
- Linux Mint gebruikers is gewoonlik gretig om te help en bereid om hul passie en entoesiasme te deel. Moenie huiwer om vrae te vra op die forums of betrokke te raak by die gemeenskap nie.
- Stuur vir ons jou terugvoer en deel met ons jou ervaring. Ons sal na jou idees luister en dit gebruik om Linux Mint verder te verbeter.
Die installasie sal binnekort klaar maak. Geniet Linux Mint!